Heyneke Familie

Baie dankie vir jou belangstelling, soos jy weet ons ken nie ons geskiedenis baie goed nie. Die ouer gaarde van die famlie is besig om uit te sterf en as gevolg daarvan verloor ons inligting.
Net 'n kort geskiedenis les,
Johann Andreas HEYNEKE, het in 1750 in die Kaap de Goede Hoop van Dessau Duitsland aangekom. Hy is die stamvader van die Heyneke, s in Suid-Afrika, hy het twee kinders gehad, en was ook twee keer getroud.
According to Brechemacher: Etymologisches Worterbuch der Deutschen Familienamen says the name is low German derived from the Christian name Heinrich, Heineke(n) and Hineke are the early forms and the oldest mention he found was Jekynus filius Heyneken in Hamburg in 1305 example would be Jekynus son of Heyneke.
Ek wil graag die webwerf uitbrei deur ander Heyneke-informasie by te voeg, as jy enige verderinligting en interessante foto's of stories met 'n Heyneke-strekking wil bydra,voeg ek graag dit by.
Bart (Blackie) Heyneke
East London 5208
Suid Africa
Skype ID blackieheyneke
cell no 083 6268436 email bartheyneke45@gmail.com

Created 12 October 2014 with RootsMagic Genealogy Software